STILBAAI NUUS - Die straat gaan gesluit wees vir noodsaaklike opgradering.
Inwoners wat Kerkstraat gebruik om by hulle huise te kom word gemaan om alternatiewe reëlings te tref.
Hessequa Munisipaliteit spreek sy spyt uit vir die ongerief, maar die opgradering is noodsaaklik.
Skakel Warnich Wessels van Urhwebo e-Transand by 082 219 2317 of vir Shahida Kennedy by 061 541 7081 vir enige navrae.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’