RIVERSDAL NUUS - Attie Steyn (57), lid van die Handelshuis-span op Riversdal vir bykans 40 jaar is skielik op 24 November oorlede.
Hy sal veral onthou word vir sy vriendelikheid, hardwerkendheid en positiewe ingesteldheid.
Attie sou op 1 Desember by die Hoër Landbouskool Oakdale inval om hulle skoolklere-afdeling te hanteer.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'