Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Filicity Meyer, suster van Steph Meyer wat Saterdag 27 Julie in sy kamer doodgesteek is, het vir Suid-Kaap Forum vertel wat vroeg daardie oggend gebeur het.
Die verdagte, Zane Koeries, verskyn vandag, Woensdag 14 Augustus vir ’n borgaansoek in die Riversdal-landdroshof.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'