STILBAAI NUUS - Die Algemene Jaarvergadering van Stilbaai Toerisme vind plaas op 31 Oktober 2024 by die Stilbaai Gholfklub.
Die verrigtinge begin om 18h30 en benewens die terugvoer van hulle werksaamhede die afgelope jaar is daar natuurlik die geleentheid om skouer te skuur met die ander toerisme rolspelers in Stilbaai en omstreke.
Laat weet die toerisme kantoor teen 18 Oktober of jy gaan bywoon by 028 754 2602 of dan info@stilbaaitourism.co.za
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’