HESSEQUA NUUS - 'n Skrale 2 mm reën het die afgelope week in Riversdal se opvangsgebied uitgesak. Al die damme in Hessqua is vol.
Die jongste stand van damme:
6 November
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 101,1%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
13 November
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 100,5%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteinam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’