HESSEQUA NUUS - Die afgelope week het daar slegs 2mm reën in Riversdal se opvanggebied geval. Daar is geen verandering in die damvlakke nie en al vier damme is steeds propvol.
Die jongste stand van damme oor die afgelope tyd is as volg:
31 Julie
- Korentepoortdam - 100,37%
- Duivenhoksdam - 100,4%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
7 Augustus
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 100,5%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’