HESSEQUA NUUS - Leerders van graad 6 tot 12, asook studente kan nou deelneem aan die FAK se Internasionale Afrikaans-ekspo.
Dit is 'n skryf- en kreatiewe kunstekompetisie en inskrywings is gratis. Die sluitingsdatum is 31 Julie.
Gaan na Afrikaans.com se webtuiste (www.afrikaans.com) onder Taalnuus om meer oor die kompetisie te lees en hoe jy moet maak om deel te neem, asook waar jy meer kan lees oor die riglyne en voorskrifte.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'