STILBAAI NUUS - Alle paaie lei Saterdag na Melklhoutfontein wanneer die tuisspan kragte meet met Evergreens van Pacaltsdorp.
Seagulls sal graag weer 'n tuis oorwinning wil behaal met hulle fanatiese ondersteuners agter hulle.
Dat dit 'n taai stryd gaan wees is 'n gegewe en dit gaan afhang van die span wat die druk die beste weerstaan.
Die getroue ondersteuners word aangemoedig om op te ruk sportgronde toe , want Seagulls het julle nodig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’