HESSEQUA NUUS - Die regering voorspel dat 'n nuwe vlaag van die Covid-pandemie ons vóór November gaan tref.
Is jy bekommerd daaroor?
Denise Waring, Riversdal: "No, I'm definitely not worried about Covid returning to our shores. It's finished."
Riaan Heineman, Stilbaai: "Nee wat Covid is verby. Dis soos 'n verbygaande verkoue. Maar gebeur dit tog, hoop ek wraggies nie ons word weer so ingeperk nie".
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'