Gallery
DYSSELSDORP NUUS - ’n Unieke projek wat afvalstowwe by die Dysselsdorp-rioolplaas uit die water onttrek, is goed aan die gang en kan maklik by enige ander instansie gebruik word om water te herwin.
Trapsuutjies Projekte maak van drywende bamboeseilande waaraan papkuil vasgemaak is, gebruik om rioolwater te suiwer.
Die water is skoon genoeg om in vleilandstelsels vrygelaat te word. Dit kan ook vir beperkte landbou- en ander inisiatiewe gebruik word.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Trapsuutjies Projekte maak van drywende bamboeseilande waaraan papkuil vasgemaak is, gebruik om rioolwater te suiwer.
'Ons bring jou die nuutste Dysselsdorp, Tuinroete nuus'