STILBAAI NUUS - Die polisie in Hessequa is ernstig oor hulle fiksheid en as jy kyk na hulle onlangse welslae is dit duidelik dat dit vrugte afwerp.
Sowat 40 lede van die Stilbaai en Riversdal polisiestasies het Woensdag 12 Maart die staptog aangedurf.
Sersant André Jacobs en twee van sy makkers het ewe windmakerig die laaste paar honderd meter tot by die getypoel in Jongensfontein gedraf.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’