Update
HESSEQU NUUS EN VIDEO'S - Die brand buite Stilbaai wat noual paar dae woed en wat vanoggend nog in bedwang gebring is, is deur sterk wind weer aangejaag.
Brandbestryders poog tans om hom nie oor die Hectorskraal-pad te laat spring nie.
As jy ’n veldbrand opmerk, kontak asseblief die GRDM Noodoproepsentrum by 044 805 5071 of stuur ’n WhatsApp-boodskap na 081 709 5193.
VIDEO'S:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’