SUID-KAAP NUUS - Die N2 is oopgestel vir verkeer na 'n ongeluk vroeër vandag naby Dekriet (tussen die Stilbaai-afrit en Albertinia).
'n Pa en seun is op die toneel oorlede.
'n Bakkie met 'n Mosselbaai registrasienommer en 'n Ford Fiesta het teen mekaar gebots, maar dit is in die stadium nie seker wat gebeur het nie.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Lees 'n vorige nuusflits: Ongeluk op N2
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein Karoo, Hessequa nuus'