Gallery
RIVERSDAL NUUS - Twee bakkies het om ongeveer 20:00 gisteraand, 8 April, teen mekaar gebots. Dit het op die N2 by die Slangrivier/Suurbraak-afdraai gebeur.
Hulle is van Swellendam afkomstig.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Foto's: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'