Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Honderde inwoners het Vrydag 7 Februarie hul ontevredenheid tydens 'n optog teenoor Heidelberg-polisielede uitgespreek.
Hulle eis dan ook die ontslaan van die betrokke beamptes.
Die optog is deur verskeie plaaslike leiers, onder leiding van Roseline Jansen (optogkoördineerder), James Gelderbloem en Lisby Pieterse (plaaslike ANC-raadslede), asook kerkleiers verteenwoordig.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'