HEIDELBERG NUUS - Oestyd in die Hessequa-streek strek van ongeveer einde September tot einde Desember.
Teen Oktober is al die silos in die gebied fluks aan die werk om die vragte graan te ontvang.
Heidelberg is geen uitsondering nie en swaargelaaide vragmotors dreun van vroeg tot laat deur die dorp se strate.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'