Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die Lukhanyo-creche in Kwanokuthula het vanoggend (Woensadag 13 Maart) 'n nuwe klaskamer by die skooltjie ingewy.
Dié nuwe toevoeging is moontlik gemaak deur 'n skenking van R400 000 deur Quin Crush Quaries net buyite Riversdal as deel van hul myngemeenskapsprojek.
Met dié skenking is die drie ander klaskamers ook opgeknap en die kombuis het nuut ingeboude kaste gekry.
VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’