Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die 17de NSRI 10 kilometer wedloop het vanoggend in ligte reën plaasgevind in Stilbaai.
Sewehonderd ses en veertig drawwers en stappers het die 10 en 6 kilometer wedlope aangepak.
Ella Gardner, 'n meisie van Kaapstad was algeheel eerste oor ses kilometer.
Erna-Mari Conradie (16) van die Paarl was die eerste dame in die 10 kilometer en Danté Raadt van Pretoria was die eerste man oor 10 kilometer.
Video - Wegspring van die 17de NSRI 10km wedloop:
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’