Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die N2 is by Dekriet tussen Riversdal en Albertinia gesluit weens digte rook.
Die rook word deur 'n veldbrand veroorsaak.
Suid-Kaap Forum is op pad na die toneel.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'