Gallery Video
TUINROETE NUUS EN VIDEO'S - Die plaas Bartelsfontein is hierdie naweek die plek om te wees as jy hou van buitelugavonture.
Die eerste Garden Route 4x4 Expo het vandag begin en duur tot Sondag, 3 November.
‘n Program propvol doendinge vir die hele gesin word aangebied.
‘n Splinternuwe Nissan Micra word Sondag weggee tydens ‘n prystrekking.
Lees hier meer oor wat die program inhou.
Kyk 2 video's hieronder:
Bartelsfontein is hierdie naweek die plek om te wees.
Die Mossel Bay Advertiser is trotse mediaborg van die Garden Route 4x4 Expo. 'n Spesiale bylaag oor die ekspo is beskibaar in hierdie week se uitgawe van die Mossel Bay Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'