RIVERSDAL NUUS - 'n Tweeling van Riversdal het op dieselfde dag geboorte geskenk.
Washiela Smith en Wagieda Smith het op Dinsdag, 16 Februarie slegs 'n paar uur uitmekaar, elk geboorte aan 'n babaseuntjie geskenk.
Albei seuntjies het 2.9 kg by geboorte geweeg.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'