STILBAAI NUUS - Die Palinggat-museum in Stilbaai het onlangs 'n miniatuur feetjiedorpie ryker geword.
Dié projek is die handewerk van JD Crawford, wat die idee gekry na hy foto's van sy kleinseun gesien het wat in Whitford, Engeland deur 'n woud stap met feetjiehuise en kastele.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'