Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - 'n Bestuurder en sy twee passasiers is lig beseer toe hy beheer verloor en die motor teen ‘n skuinste af is.
Die voorval het vandag ongeveer 13:00 op die R305 (Stilbaaipad) gebeur.
Die plaaslike NSRI, asook polisie en verkeer is op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'