STILBAAI NUUS - Om rondom die land per Landrover te reis, klink na ‘n lekker avontuur – en dit is gewis, volgens Thomas Schlotfeldt, een van die avonturiers.
Maar dit is ook veel meer. Hy en Robbie Elske van Rustenburg, asook Henning Joubert van Stilbaai het ‘n paar doelwitte voor oë hiermee.
Een daarvan? Om hoop te bring aan die land en sy mense met die uitdagtings wat Covid-19 gebring het.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'