ALBERTINIA NUUS - Lede verbonde aan Albertinia-polisie het Sondag, 23 Mei ‘n 39-jarige Nigeriese man vir die besit van 100 Mandrax-tablette en Tik in hegtenis geneem.
Die dwelms was vir plaaslike verspreiding bedoel.
Die vonds is as bewysstuk gekonfiskeer.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'