RIVERSDAL NUUS - 'n 35-jarige man van Rosebudstraat, Kwanukuthula net buite Riversdal is Saterdag, 15 Januarie dood na hy met 'n skerp voorwerp in sy bors gesteek is.
Sy saamleefmaat (22) is vir die voorval in hegtenis geneem en is in aanhouding.
Sy verskyn vandag (17 Januarie) in Riversdal-landdroshof op aanklag van moord.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'