RIVERSDAL NUUS - Hoërskool Langenhoven het hulle skool op 8 Mei in Oudtshoorn verteenwoordig tydens Afrikaans is 100 jaar herdenking by Arbeidsgenot.
Afrikaanse organisasies soos die Afrikaanse Taalraad (ATR) en Afrikaanse Taalmuseum en -Monument (ATM) het ’n veldtog van stapel gestuur om Afrikaans se eeufees te vier.
Volgens die webtuiste, Afrikaans100.org word ’n inklusiewe feesjaar beoog om die belangrikheid van elke Afrikaanssprekende se rol in die voortbestaan van Afrikaans uit te lig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’