HESSEQUA NUUS - ’n Hele aantal atlete van die Langeberg-atletiekklub het tydens die onlangse algemene jaarvergadering toekennings ontvang.
Die sportman van die jaar is Johan Stemmet, terwyl Wendy Joubert as sportvrou van die jaar aangewys is.
Die klub het met 106 lede in die afgelope jaar gegroei.
Lede en atlete wat die vergadering bygewoon het.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'