Die beskuldigde, Adam Goliath (50) se vonnis is Donderderdag 29 Junie in die streekshof op Riversdal deur streeklanddros Makamandela opgelê.
Met die pa se terugkoms later die aand het hy Goliath by sy dogter in die bed gevind. Die dogtertjie het aan haar pa genoem dat die oom haar seergemaak het. Die dokter het penetrasie bevestig.