RIVERSDAL NUUS - Koning Henry David, Goukou 2 Solomons van Riversdal, noem dit 'n oomblik van waarheid vir Hessequa.
Hy het onlangs 'n sertifikaat van erkenning deur die CRL-kommissie (Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural Religious and Linguistic Communities) vanaf Pretoria gebring.
"Dit is amptelik bewys dat Cogta en die Suid-Afrikaanse regering die Hessequa Khoisan Royal House van Riversdal erken.
Agter, van links: Claus Basson, Frederick Smit, past. Dawid Nel en Adrian Isaacs.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'