HEIDELBERG NUUS - 'n Jong vrou het Saterdagmiddag (15 Junie) al haar besittings in 'n oogknip verloor toe 'n brand haar karavaan verwoes het.
Die brand het glo op 'n onverklaarbare wyse uitgebreek met en alles daarin verwoes. Gelukkig was daar niemand tydens die brand in die karavaan.
Die brandweer asook die polisie en ambulansdienste was gou op die toneel. Die brand is wel geblus, maar nie voordat dit alles in puin laat lê het nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’