Gallery
HEIDELBERG NUUSFLITS - Die tafels het Saterdag 2 September by vanjaar se Jubelfees behoorlik gekreun onder al die lekker tuisgebak en plaaslike produkte.
Oudergewoonte was die jaarlikse fees van die plaaslike NG kerk op die kerkgronde gehou.
Jonk en oud kon kies en keur tussen die groot verskeidenheid.
Helpers het met 'n groot glimlag ondersteuners gehelp.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'