ALBERTINIA NUUS - 'n Man van Albertinia in sy vroeë 20's is in die nagtelike ure gisteraand, 21 Oktober, met 'n mes gesteek.
Hy is per amubulans na Riversdal-hospitaal geneem en is volgens inligting nog daar.
Sy toestand is nie bekend nie. Hy wou egter nie 'n saak by die polisie maak nie.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'