Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Elke leerder van Voorwaarts Primêre skool op Riversdal het Donderdag en Vrydag, 17-18 September aan 'n produksie van Jerusalema Challenge deelgeneem.
Dit is oor twee dae gedoen sodat alle leerders betrek kon word.
"Die rede vir die verskillende danse in die video is die diversiteit wat die skool bied en die verskillende etniese groepe wat van hierdie dans uitmaak," vertel Hansie Saayman, een van die koördineerders.
Kyk 'n video hieronder:
Foto: Verskaf
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'