Gallery Video
STILBAAI NUUS - ‘n Entoesiastiese groep Stilbaaiers het Saterdag 13 Julie aan die bewaringstrust se eerste uitkapsessie van indringerplante deelgeneem.
Die fynbos oorkant Stilbaai Hengelsaal is gefynkam en Port Jacksons, rooipitjie, Skotse Dissel en turksvy is geteiken.
Die afgekapte stompe is met spesiale onkruiddoder behandel.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'