Gallery
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die Jerusalema-danskoors het behoorlik in die Hessequa-streek posgevat en ook die #Imagine-groep het besluit om die passies aan te leer.
Fotogalery: Jerusalema-danskoors loop hoog in Hessequa
Dié groep het Saterdag, 19 September in die parkeerterrein voor die getypoel hul slag gewys.
"Ons het die Jeusalema gedoen omdat ons dit goedgedink het om as ‘n span iets saam te doen. Die dans is iets lekkers vir die kinders," vertel Glaudine Gordon.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'