VERMAAKLIKHEID NUUSFLITS - ‘n Huis in die klein dorpie is besig om deur vlamme verswelg te word.
Dit is volgens inligting wat Suid-Kaap Forum pas ontvang het. Dit is nie seker of daar enigiemand tuis was nie.
‘n Inwoner het aan die koerant gesê dat die brandweer steeds spook om die brand onder beheer te kry, maar dat die geweldige wind hul taak bemoeilik.
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Hessequa nuus'