HESSEQUA NUUS - Die departement van basiese onderwys het 'n beroep op skoolhoofde gedoen om te verseker dat alle gesondheidsprotokol vir die bestuur van Covid-19 streng toegepas word.
Dit kom nadat die departement skole vroeër vandeesmaand suksesvol in 'n nuwe en onbekende omgewing geopen het.
Skole is die afgelope drie weke tydelik gesluit en weer oopgestel om die betrokke gebiede te ontsmet.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'