HEIDELBERG NUUS - Aletta Sutherland het onlangs die Nellie du Toit merieteprys verower.
Sy was die beste Gr. 7 Unisa sangkandidaat in die land.
Haar lektor en begeleier, Johan Griebenouw rig haar reeds ses jaar lank af.
Sutherland het gesê dat haar lektor haar grootste motivering was om nie moed op te gee nie.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'