Video
TUINROETE NUUS EN VIDEO'S - In heerlike sonskynweer het 25 motors vanoggend uit George vertrek om aan die Suid-Kaap-oumotorklub (SKOMK) se Erfenistoer deel te neem.
Hulle verken tussen 23 en 26 September 'n aantal pragtige Suid-Kaapse paaie.
Die eerste stop is in Heidelberg.
Die toergeselskap keer Sondag terug na George toe via De Rust en Uniondale.
Kyk twee video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'