HESSEQUA NUUS - Vyf Hessequa-gebaseerde ovaalbaanrenjaers, Eugene Visagie, sy vrou Ena en seun Ehrard, Clarizka Havenga en Johannes is besig om hul renmotors in orde te kry om in Oudtshoorn te kompeteer.
‘n SWD-kampioenskapwedren vind Saterdag, 26 September op die Oudtshoorn-ovaalbaan plaas met 70 jaers van heinde en verre wat gaan deelneem.
Lees meer aanlyn en in Vrydag se Suid-Kaap Forum oor die jaers en in watter kategorieë hulle gaan deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'