Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Hessequa-munisipaliteit het Maandag 2 Desember ’n splinternuwe brandweerwa in ontvangs geneem.
Die doelgemaakte voertuig het ’n kapasiteit van
5 000 liter en sal ’n belangrike bydrae tot brandbestryding tydens die brandseisoen in die streek lewer.
Die voertuig het moderne toerusting wat ’n brandweerlid in staat stel om ’n vuur vanuit die kajuit met water en skuim te blus.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'