HESSEQUA NUUS - Die Hessequa-brandweerspan wat van 5 tot 7 Oktober in Mosselbaai aan die Toughest Firefighter Alive-kompetisie gaan deelneem is hard aan die oefen.
Spanbestuurder, Enrico Jackson, vat hulle al ‘n geruime tydjie deur die passies en hulle was juis Woensdagoggend, 28 Junie, by die buiteluggimnasium op Lappiesbaaistrand in Stilbaai besig om te oefen.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’