Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Heinrich Hartnick, voorsitter van Heidelberg gemeenskapspolisieforum het lede van die gemeenskap toegespreek toe die jaarlikse 16 Dae van Aktivisme van geweld teen vrouens en kinders Dinsdag, 23 November afgeskop het.
Die verrigtinge het in die plaaslike hotel plaasgevind. Rosette van Rensburg van Hessequa-munisipaliteit het 'n kers aangesteek ter nagedagtenis aan diegene wat as gevolg van geweld teen vroue en kinders gesterf het.
Video: 16 Dae van Aktiviseme skop af op Heidelberg
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'