Gallery Video
RIVERSDAL NUUS - ’n Troosdiens wat Vrydag 4 Oktober vir twee leerders van Voorwaarts Primêre skool in die VGK-kersaal op Riversdal gehou is, het uiteindelik feitlik al die kinders in trane gehad.
Monté Elbrink (8) en Kenthlan Albertyn (10) is ’n week uit mekaar in motorongelukke dood.
Monté se pa, Gilbert het op die vooraand van die roudiens ook aan sy beserings beswyk. Onderwysers, self ontroerd, het huilende leerders teen hulle vasgedruk en stukkies toiletpapier uitgedeel om die trane mee af te vee.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Lees verwante artikels:
- Botsing knip drie jong lewens kort
- N2 closed between Albertinia and Riversdale
- Ongeluk op N2 Albertinia
- Opvolg: Begrafnisreëlings vir jong ongelukslagoffers bekend
- Fietsongeluk ruk gemeenskap
- Kind noodlottig in ongeluk beseer
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'