Update
RIVERSDAL – Die kriekettoernooi ter viering van Granwin Scholtz se lewe wat Sondag 27 Oktober sou plaasvind, is weens weersomstandighede tot Sondag 3 November uitgestel.
Hy is op Sondag 16 Junie 2024 in die vroeë oggendure wreedaardig vermoor.
Vorige artikel: Krieket vier Granny se lewe
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’