Gallery
HESSEQUA NUUS - Suid-Kaap Forum het senior burgers wat in tehuise in die streek woon en gedurende Augustus verjaar, met geskenkies bederf deur middel van ons Goue Oues-projek, gerugsteun deur skenkings vanuit die gemeenskap en besighede.
Baie dankie aan The Blinds Factory, Solidariteit Helpende Hand en Marianne Ellis van Stilbaai vir skenkings.
Die volgende persone was nie teenwoordig tydens die oorhandiging van die geskenk nie as gevolg van siekte of dat hul uithuisig was:
- Huis Alrema, Stilbaai: Elda Viljoen (09-08-1936).
- Albertinia Versorgingsdienste: Queenie de Vries (24-08-1923), Lettie Weltz (25-08-1919).
- Huis Zenobia du Toit, Heidelberg: Eugenie Beukes (07-08-1936).
- Ou Meule, Riversdal: Ruth Rudd (05-08-1934), Frikkie Norden (08-08-1927), Maaike Visser (10-08-1936), Rita Thessner (10-08-1936), Elias Oosthuizen (19-08-1934), Tina Bester (29-08-1937).
Ons wens aan u almal 'n gesonde en gelukkige jaar toe.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'