RIVERSDAL NUUS - Mnr Piet de Villiers, hoof van Hoërskool Langenhoven op Riversdal is vanoggend, 17 Desember om ongeveer 09:30 in die Life Bayview-privaathospitaal oorlede.
Hy was 'n diabeet en het volgens inligting Woensdag baie sleg gevoel.
Hy is gister in die privaathospitaal op Mosselbaai opgeneem.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'