RIVERSDAL NUUS - Opgewonde sit die klomp jongmense met groot oë voor die brandweerwa terwyl lede van Riversdal se brandweerdiens knus sake van bo-af dophou.
Die foto is tydens Mandeladag-vieringe geneem toe vrywilligers en plaaslike besighede saamgespan het om honger magies te voed.
Die Riversdal-brandweerdiens het die geleentheid gebruik om by die geleentheid in te loer en die kinders te wys te wat hulle alles met dié rooi wa kan doen.
Weens 'n gebrek aan plek kon ons nie dié foto vroeër gebruik nie.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'