HEIDELBERG NUUS - Sussetta Saayman en Saul Robertson, beide opvoeders aan De Waalville Primêr het op 30 Junie die onderwys vaarwel geroep.
Saayman, gr. 4-onderwyser het na 35 jaar en Robertson, gr. 5-onderwyser, na 26 jaar besluit om die tuig finaal neer te lê.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'